Soechoi Su-35

Soechoi Su-35
'n Su-35S van die Russiese Lugmag
Tipe Multi-rol straalvegter
Vervaardiger Komsomolsk-on-Amur Aircraft Production Association
Ontwerp deur Soechoi
Nooiensvlug 28 Junie 1988
Bekendstelling Februarie 2014
Status In diens
Hoofgebruiker Russiese Lugmag
Vervaardig 2007 tot tans
Aantal gebou 105
Ontwikkel van Soechoi Su-27

Die Soechoi Su-35 is 'n Russiese vegvliegtuig wat ontwikkel is uit die Soechoi Su-27. Die Su-27 was toegerus met Canardvlerke in 1985 en was verder ontwikkel tot die Su-35. Die prototipe van die eerste ware Su-35 (aanvanklik die Su-27M genoem) het op 28 Junie 1988 sy nooiensvlug voltooi.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search